"Help, ek maak 'n Roosboompie groot!"
Sit jou roosboomkind vierkantig op jou kop, of is julle nog besig om uit te werk wie hierdie rondte gaan wen? Hoe klink dit vir jou om die armdrukkery te oorwin en by 'n baie beter plek uit te kom? Jy kan!
Kom luister saam na die raad wat Hettie gee in reaksie op die meer as 80 ouerskapvrae wat roosboompies se ouers soos jy ingestuur het.
Gryp 'n pen en papier as jy sierboomstyl notas wil maak, en as jy 'n Palmboom is, moenien als gelyk kyk nie; jou brein gaan bloei. Denneboom, voor jy kyk, maak jouself gemaklik want die nuus is nie so gemaklik as dit by Roosboompies kom nie. Roosbome, baie geluk, julle het julle vasbyt geneties aangegee na die volgende geslag. Julle ouers dink waarskynlik dis julle verdiende loon!
Hier gaan ons!
Oor 2 ure van nou af gaan jy normaal voel, vol hoop wees, en baie beter verstaan wat jou kind laat tiek.
$10.00 USD