$10.00 USD

An account already exists with this email address. Is this you?

Sign in
 

"Help, ek maak 'n Sierboompie groot!"

Ons hoop jy weet dat jy môre se probleem-raaksieners en -oplossers grootmaak. Sierboompies is altyd besig om hulleself en die wêreld om hulle te verbeter. Hulle hou ook nooit op met leer nie!

Tog weet ons daar is baie unieke uitdagings a.g.v. hulle sensitiwiteit en al die reguit lyne, hulle swart-en-wit uitkyk en die geneigdheid om hard op hulleself en ander te wees.

Hier kan jy die vrae van ouers net soos jy hoor, normaal voel, en saam met hulle antwoorde soek wat VANDAG jou ouerskaptaak makliker gaan maak.

Hierbo is die vrae wat in hierdie kitskursus opgesom en beantwoord word. (Kitskursus want jy kan dit ONMIDDELLIK begin kyk, maar nie kort kursus nie, want dis 2 uur se praktiese  hulp!)

Geniet dit! Jy is nie alleen nie.

As jy verdere hulp nodig het, moenie huiwer om uit te reik na www.immergroenouerskap.co.za of vir 'n privaatouerskapsessie na www.calendly.com/evergreentrees nie.