$10.00 USD

An account already exists with this email address. Is this you?

Sign in
 

"Help, ek maak 'n Roosboompie groot!"

Natuurlik weet jy dis eintlik 'n reusevoorreg om die baanbrekers, grensverskuiwers en vasbyters van môre groot te maak. Tog sien ons die bloedtrepe, die sweet en die hare op jou tande en wil ons jou bystaan!

Hier kan jy die vrae van ouers net soos jy hoor, normaal voel, en saam met hulle antwoorde soek wat VANDAG jou ouerskaptaak makliker gaan maak.

Hierbo is die vrae wat in hierdie kitskursus opgesom en beantwoord word. (Kitskursus want jy kan dit ONMIDDELLIK begin kyk, maar nie kort kursus nie, want dis 2 uur se praktiese  hulp!)

Geniet dit! Jy is nie alleen nie.

As jy verdere hulp nodig het, moenie huiwer om uit te reik na www.immergroenouerskap.co.za of vir 'n privaatouerskapsessie na www.calendly.com/evergreentrees nie.