Kweek ‘n Huwelik met Karakter — Video Kursus
R100,00
Hierdie begeleidende videokursus is saamgestel rondom Louis en Hettie Brittz se boek, Huwelik met Karakter.
Dit is ideaal vir enigeen wat die praatjie gemis het in Mei 2026, die inhoud weer rustig wil deurwerk, of die boek saam met ’n kleingroep wil aanpak.
Description
Elke les neem julle na ’n volgende stasie in die Huweliktuin. Saam kyk julle na die video, ontdek die kernboodskap van die hoofstuk.
Die doel van die boek is nie net om meer oor die huwelik te leer nie, maar om doelbewus tyd te maak om na julle eie huwelik te kyk, eerlik daaroor te gesels en saam verder te groei.

