Kweek ‘n Huwelik met Karakter — Video Kursus
R100,00Hierdie begeleidende videokursus is saamgestel rondom Louis en Hettie Brittz se boek, Huwelik met Karakter.
Dit is ideaal vir enigeen wat die praatjie gemis het in Mei 2026, die inhoud weer rustig wil deurwerk, of die boek saam met ’n kleingroep wil aanpak.

