Shop

  • Growing Kids with Character

    Growing Kids with Character

    Price range: R415,00 through R1 750,00

    (Please note that the physical book is only available in South Africa for delivery)

    DID YOU KNOW THAT PEOPLE DO COME WITH A MANUAL?

    Their unique design is the manual!
    In this updated edition of the classic bestseller Growing Kids with Character, Hettie uses trees as a metaphor for every person’s unique potential to grow and bear fruit. This guide helps you identify your own and each of your children’s inherent traits (your “Tree Type”), understand your needs, and give each one a place in the sun.

    Growing Kids with Character answers questions such as:

    • Are some Tree Types better than others
    • What can change my personality
    • What if I or my children are two or three Trees at the same time
    • How can I, as a parent or educator, use temperament knowledge in my approach to children’s mental health, learning differences, trauma, sexual‑identity formation, screen addiction, and other challenges
    • What does each of my children need in order to mature
    • How do I understand and enjoy people who are my opposite
    • Which approach to discipline will bend my little Trees but not break them

    Books start at R415 each including courier fees, and the price per unit decreases with larger orders.

    Order your book(s) now and receive them via FastWay Courier.

    Please note: This office handles book distribution part‑time, and your order or enquiry will be processed on the Tuesday or Thursday after it is received. Enquiries: [email protected]

    This order includes courier fees and will be delivered to your address by FastWay Courier.

    Please allow a minimum of two weeks for delivery due to the current high volume of orders.

    Very important: Please ensure your correct physical address is entered to avoid delivery delays.

    Book prices (courier included): 1 Book – R415 | 2 Books – R740 | 3 Books – R1 110 | 4 Books – R1 380 | 5 Books – R1 750

    (BOOKS ARE ONLY AVAILABLE TO ORDER FROM 1 JUNE 2026 & at all Events during the May 2026 Book Tour)

    Select optionsLoading Done This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
  • Kweek 'n Huwelik met Karakter

    Kweek ‘n Huwelik met Karakter

    Price range: R415,00 through R1 750,00

    (Neem kennis dat bestellings huidiglik net beskikbaar is vir aflewering in Suid-Afrika)

    DAAR STAAN TWEE BOME IN JULLE EDEN EN DIT KAN WEER ‘N PARADYS WEES

    Met eerlikheid, humor en hoop deel Louis en Hettie in hierdie gids praktiese, deurleefde hulp vir paartjies wat, soos hulle, radikaal van mekaar verskil en soms twyfel of hulle liefde dit gaan oorleef.  In ‘n selfsugtige kultuur daag hulle elkeen van ons uit om niks terug te hou nie omdat die huwelik – net soos ons geloof – vir totale oorgawe ontwerp is.  Binne hulle Huwelikstuin-metafoor neem hulle elke paartjie op ‘n reis van die Tuinhekkie van toewyding af langs noodsaaklike stilhouplekke tot by die Vreugdevuur van intimiteit in die hart van hulle Huwelikstuin. Hier deel hulle vyf Edengeheime wat huwelike verdiep en beskerm. Die Skaakbordmodel vir konflikhantering en drie soorte Tuinbankiekuiers hou lesers uit mekaar se hare en in mekaar se arms.

    Boeke begin by R415 elk met koerier.

    Bestel jou boek(e) nou en ontvang deur FastWay Courier.

    L.W. Hierdie kantoor doen boekverspreiding deeltyds en jou bestelling of navraag sal die Dinsdag of Donderdag nadat dit ontvang is geprosesseer word. Navrae aan [email protected].

    Hierdie bestelling het koerierkoste ingesluit en word deur FastWay Courier by jou adres afgelewer.

    Laat asb. minimum twee weke toe vir aflewering weens die huidige hoë volume bestellings.
    Baie belangrik! Maak asb. seker jou Korrekte Fisiese Adres is ingevul om vertraging van aflewering te voorkom.

    Boekpryse: (posgeld ingesluit)
    1 Boek R415 | 2 Boeke R740 | 3 Boeke R1 110 | 4 Boeke R1 380
    5 Boeke R1 750

    (Aanlyn bestellings kan geplaas word vanaf 1 Junie 2026. Alle boeke is beskikbaar by al die Boektoer Funksies gedurende Mei 2026)

    Select optionsLoading Done This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
  • Kweek Kinders met Karakter

    Kweek Kinders met Karakter

    Price range: R415,00 through R1 750,00

    (Neem kennis dat bestellings huidiglik net beskikbaar is vir aflewering in Suid-Afrika)

    HET JY GEWEET DAT MENSE WEL MET ‘N HANDLEIDING KOM?

    Hulle unieke ontwerp is die handleiding!
    In hierdie bygewerkte weergawe van die klassieke topverkoper Kweek Kinders met Karakter gebruik Hettie bome as ’n metafoor vir elke mens se besonderse potensiaal om te groei en vrugdraend te wees. Hierdie gids help jou om jou en elkeen van jou kinders se inherente eienskappe (julle “Boomsoort”) te identifi seer, julle behoeftes te verstaan en vir elkeen ’n plekkie in die son te gee.

    Kweek Kinders met Karakter beantwoord vrae soos:

    • Is daar Boomsoorte wat beter is as ander?
    • Wat kan my persoonlikheid verander?
    • Wat as ek of my kinders twee of drie Bome gelyk is?
    • Hoe gebruik ek as ouer of opvoeder temperamentkennis in my benadering tot kinders se geestesgesondheid, leerverskille, trauma, seksuele-identiteitvorming, skermverslawing en ander uitdagings?
    • Wat het elkeen van my kinders nodig om volwasse te word?
    • Hoe verstaan en geniet ek mense wat my teenpool is?
    • Watter benadering tot dissipline sal my Boompies buig maar nie breek nie?

    Boeke begin by R415 elk met koerier en word goedkoper per eenheid vir groter bestellings.