Grow into the joyful and glorious purposes that are planted in your brilliant design and help others do the same!

Kweek Kinders met Karakter

DIE DERDE OPLAAG IS HIER! Aflewering geskied nou landswyd BY JOU DEUR deur Fastway-koeriers. Kliek hier of "scroll " af tot by die bestelvorm.

BOOKSTORE, BULK AND RESELLER ORDERS of 8+ units

start at R170 per unit!

Our third print run is here! Thanks for waiting patiently.

 

1. Bulk orders (8+ books) are placed by reading and completing the form below, which contains all the discount and delivery information you need.

 

2. We respond with an invoice.

 

3. You make and send proof of payment.

 

4. You arrange a courier pickup from our depot by emailing [email protected]

 

PLEASE NOTE: This office also manages Tall Trees Profiles and the EIActivator. Therefore, book orders and emails in this regard are processed on Tuesdays and Thursdays only. 
Click here for to order a minimum of 8 copies at wholesale cost!

 

Wat kan ek van die nuwe boek verwag?

  • Splinternuwe kenmerklysies om babas, kleuters, kinders, tieners en ouers se persoonlikhede te ontgin
  • Praktiese toepassing van temperamentkennis in ouerskap
  • 'n Beter verstaan van al die kombinasiebome en kontrabome
  • Wenke om beter met elke Boomsoort te kommunikeer
  • Hoe elke soort ouer elke soort kind se persoonlikheid kan vier, vorm en verryk
  • Praktiese dissiplinewenke vir alle ouderdomme gebaseer op temperament en 'n beter verstaan van 8 tipes wangedrag
  • Skakels na dissiplinehulpmiddels deur Immergroen Ouerskap om jou kind se dissiplinering makliker en positiewer te maak

 

HET JY GEWEET DAT MENSE

WEL MET 'N HANDLEIDING KOM?

 

Hulle unieke ontwerp is die handleiding!

In hierdie bygewerkte weergawe van die klassieke topverkoper Kweek Kinders met Karakter gebruik Hettie bome as ’n metafoor vir elke mens se besonderse potensiaal om te groei en vrugdraend te wees.

Hierdie gids help jou om jou en elkeen van jou kinders se inherente eienskappe (julle “Boomsoort”) te identifi seer, julle behoeftes te verstaan en vir elkeen ’n plekkie in die son te gee.

Kweek Kinders met Karakter beantwoord vrae soos:

• Is daar Boomsoorte wat beter is as ander?

• Wat kan my persoonlikheid verander?

• Wat as ek of my kinders twee of drie Bome gelyk is?

• Hoe gebruik ek as ouer of opvoeder temperamentkennis in my benadering tot kinders se geestesgesondheid, leerverskille, trauma, seksuele-identiteitvorming, skermverslawing en ander uitdagings?

• Wat het elkeen van my kinders nodig om volwasse te word?

• Hoe verstaan en geniet ek mense wat my teenpool is?

• Watter benadering tot dissipline sal my Boompies buig maar nie breek nie?

Boeke begin by R280 sonder posgeld elk en word goedkoper per eenheid vir groter bestellings.

Bestel jou boek(e) nou en ontvang deur FastWay Courier.

L.W. Hierdie kantoor doen boekverspreiding deeltyds en jou bestelling of navraag sal die Dinsdag of Donderdag nadat dit ontvang is geprosesseer word. Navrae aan [email protected].

Hierdie bestelling het koerierkoste ingesluit en word deur FastWay Courier by jou adres afgelewer.


Laat asb. minimum twee weke toe vir aflewering weens die huidige hoë volume bestellings. 
Baie belangrik! Maak asb. seker jou Korrekte Fisiese Adres is ingevul om vertraging van aflewering te voorkom.

Boekpryse: (posgeld ingesluit) 
1 Boek R390 | 2 Boeke R630 | 3 Boeke R870 | 4 Boeke R1 110
5 Boeke R1 350 | R6 Boeke R1 590