
Hettie beantwoord vrae deur ouers soos jy...
Meer as 2 ure se praktiese, getoetste raad en bemoediging vir ouers van peuters tot tieners.

"Help, ek maak 'n Roosboompie groot!"
Ouers soos jy se moeilike vrae word beantwoord met deernis, Roosboompie-spesifieke oplossings en beginsels uit Hettie se Immergroen Ouerskapkursus.

"Help, ek maak 'n Sierboompie groot!"
Kom sluit by Hettie en meer as 100 ouers aan terwyl ons stoei, planne maak, en lag saam oor die vrae en antwoorde wat ons beter sierboompie-ouers maak. Ons kinders is normaal!

"Help, ek maak 'n Denneboompie groot!"
Bring jouself, jou moeilikste vraag, en iets om aan te peusel saam! Net 50 ouers kry die kans om aan die werkswinkelopname vir die Denneboompie deel te neem! Wees een van ons!

"Help, ek maak 'n Palmboompie groot!"
Bring jouself, jou moeilikste vraag, en iets om aan te peusel saam! Net 50 ouers kry die kans om aan die werkswinkelopname vir die Palm boompie deel te neem! Wees een van ons!